Bederf jouself met ons luukse Mocha Choc & Nut beskuit—’n onweerstaanbare kombinasie van koffie muesli, donker sjokolade en pekanneute. ’n Ryk en geurige ervaring in elke happie.