Ons tuisgebakte Gourmet Choc Koekies kombineer krakerigheid met ’n romerige sjokoladehart. ’n Egte Karoo-bederf vir diegene wat van sjokolade hou en iets besonders soek.
10 koekies in ń pakkie (500g)