Ons All Bran beskuit is ’n heerlike, veselryke keuse, gemaak met semels, All Bran en sonneblomsaad. Dis lig, bros en perfek vir ’n gesonde begin van jou dag of as ’n lekker peuselhappie saam met koffie of tee.